Homepage

Biografies

Interviews

Movie reviews

Dik tunes

Zeftigheid

World affairs

Cool links

Space & drank

Kontak




 



 





Howzit,

Slaan uit by CHopper CHarlie se possie. Ek skryf mainly vir die altemit Afrikaanse websait, WatKykJy?, en ook op my Afrikaanse blog, Luglangs, oor allerande kak wat ek skiem is interessant. Dis obviously Afrikaans, maar nie heellemal soos jy vir hom leer op skool nie. Check?

Voor ons verder gaan: Mense wat baie konserwatief, gelowig, sensitief of puristies is sal nie uitmaak van die styles hier nie. Hou eerder verby. Hamba, voetsek, cheers en spot you.

Nuwe goed:

Verder kan jy hier in CHopper se yard 'n lot van my ouer skryfsels check. Goed soos:

Once pappa.

As jy iets wil kwytraak, mail my.

Once.