Homepage

Biografies

Interviews

Movie reviews

Dik tunes

Zeftigheid

World affairs

Cool links

Space & drank

Kontak

 

Caipiroshka with love...

CHopper CHarlie

Agtergrond: Hierdie outjie is van Rusland af en een van die lekkerder vodka cocktails. As jy nie uitmaak van suur drinks nie, kap eerder 'n ignore. Moerse refreshing en perfek vir warm somerdae.

Glas: Kort werk beter, maar jy kan seker 'n lange ook traai.

Bestanddele: Een lime, twee measures vodka, fokken baie finely crushed ice en een tepel versiersuiker.

Metode: Sny die lime in klein wedges op. Moer in die glas en crush met ‘n lepel / stamper / whatever. Neuk die suiker by & bietjie van die ys. Dan die voddies. Roer. Maak vol met ys.

Drink.

Feedback?

© CHopper CHarlie 2005