Homepage

Biografies

Interviews

Movie reviews

Dik tunes

Zeftigheid

World affairs

Cool links

Space & drank

Kontak




 

 

Biografies

"Oooo, ek's so fokken great. Kyk tog na my. Kyk wat doen ek met my talente. Ja! Lekker! Lekker fokken blind." Hierdie stories het almal een of ander iets met my uit te waai. En jy't geskiem jy gaan 'n Getuigskrif hier sien. Sure...

V'town: Know where it stand

Vereeniging. Wat 'n kak jol. Suid van Joeys en once geklassifiseer as 'n stad maak dit deel uit van die Vuildriehoek, saam met Vanderbijlpark en Sasolburg.

Ek sien 'n nuwe lewe kom...

Na 28 jaar in Gauteng skiem ek en die Prinses om uit te skiet. Ons gatte jeuk om in 'n nuwe possie te loop kakmaak. Kwaai, besluit ons, Kaapstad is die jol. Once.

Lekker bee-aches

Van ek nou in eKapa bly is dit mos lekker by die see. Die hele tyd. Dis net vyf minute in ‘n standaard Fita Palio en jy’s oppie fokken warm sand tussen roomysstokkies en plastic botteltjies. Darem minder olie hier as in Richardsbaai, alhoewel die water so verfoklik koud is dat daar nie juis van goof sprake is nie.

Die Prinses - 'n dapper klein crime fightertjie

'n Paar maande gelede is die Prinses gefnuik deur 'n vlugvoetige handsakdief in Woodstock. Genoeg was blykbaar genoeg and now it seems she's taking the city back - piece by piece.

Die Kaap - like moerse far out en stuff

Die Kaap is moerse out there. Nie net geografies nie, maar ook like far out jy check. Soos mind games china. Veral as jy van Gauteng af kom waar dinge hard and fast is, what the fuck are you looking at motherfucker?

Wa'de fok in die Weskus?

Die eerste keer wat ek van die Weskus gehoor het was in Arriesklas met Port Nolloth. Daarna was dit David Kramer se "Weskusklong".