|
InterviewsInterviews afford mens daai spesiale kans om sewe soorte kak te praat met bekendes, of mense wat op die rug van ander se bekendheid ry. Neil Fallon van ClutchAmerikaanse stoner rockers chat met CHopper oor hulle nuwe album "Robot Hive / Exodus".
Lebo Motshegoa van Township TalkBra Lebo is die man wat die nuutste scamto guide vir streettalk geskryf het, frostun?
Die bra's van RooibaardtAfrikaanse muso's van Betlehem wat die land vermaak met hulle eie trippy brand of world music in 'n lot tale. Twakkie van The Most Amazing ShowThe Most Amazing Show is probably een van die snaakse zefgat comedy shows uit in SA vandag. Aangevoer deur Corné en ondersteun deur Twakkie en die Style of Love, sorg hierdie bra's vir lekker laggies. Toast van The Buckfever UndergroundBuckfever Underground is nie jou gewone tipe band nie. No ways pel, ons het hier met weird styles te doen. So ook my bra Toast Coetzer wat vocals doen vir hulle in 'n Beat-poet style. Of iets. Francois van FokofpolisiekarDie Afrikaanse punk rockers van Bellville het uiteindelik die media gekry om die woord "fok" te moet publish. Hulle maak ook die Afrikaanse kinders mal. Toe val ek maar in met 'n paar vrae wat neuk. Leo van StripshowStripshow is 'n hardekwas komiek in Afrikaans. Die cool ding is dat dit deur girls gedoen is. En fokken hardcore is. Toe skiem ek dis 'n goeie idee om te hoor wat een van die creators te sę het.
|
|