Homepage

Biografies

Interviews

Movie reviews

Dik tunes

Zeftigheid

World affairs

Cool links

Space & drank

Kontak

 

Op die pool trail in Kaapstad

CHopper CHarlie

Pool speel, soos tenpin bowling, is mos maar een van daai games wat perfek is om die tyd te pass terwyl jy bietjie vir bietjie meer gekletter raak. Party plekke het nie pooltafels nie, want dit attract die verkeerde element. Well, daai plekker is nie hier gelys nie.

As jy wil pool speel Kaapstad (en ek bedoel casually, nie vir ouens met daai inskroefstokke en stywe arms nie), hier's 'n paar suggestions wat ek in my omswerwinge raakgeloop het.

(Die rating tune net hoe lekker dit is om daar pool te jol. Meeste van die jols is anyway kief.)

Stones, Longstraat
Rating: ****

  • R4 'n game
  • Serious poolplek
  • Equipment en tafels is sharp
  • Lekker tunes, mostly 'n student rock vibe
  • Cheap drinks op Dinsdae

Rafiki's, Kloofnek
Rating: **

  • R5 'n game
  • Lekker vibe, great plek
  • Stokke & tafel nie great nie
  • Min spasie om te manouver
  • Great prawn en cocktail specials tussen 12 en 3
  • Net een tafel

The Shack
Rating: ****

  • R2 'n game
  • Cool vibe, nice tunes
  • Stokke & tafel cool
  • Plenty spasie, behalwe daai een kamer met about tien tafels
  • Baie tafels

Bob's Diner & Bistro, Longstraat
Rating: **

  • R2 'n game
  • Genuine old school bar vibe
  • Tafel & stokke OK
  • Scruffy locals kan hectic raak
  • Net een tafel

Feedback?

© CHopper CHarlie 2005