|
Space en drankDis bitter nodig dat 'n mens se siel ook af en toe so lafenissie kry. Check hier vir kickass cocktails en kief paartieplekke. Once. Op die pooltrail in KaapstadAs jy wil pool speel Kaapstad, hier's 'n paar suggestions wat ek in my omswerwinge raakgeloop het. Maak 'n fokken main Mojito‘n Gewilde rum drankie in die Karibbiese eilande, en word met Kuba geassosieer. Caipiroshka with love...Hierdie outjie is van Rusland af en een van die lekkerder vodka cocktails. |
|