Homepage

Biografies

Interviews

Movie reviews

Dik tunes

Zeftigheid

World affairs

Cool links

Space & drank

Kontak




 

 

World affairs

Ons lewe mos in 'n global village. Mos. Lekker wired en als. So met my een oog op wat in die węreld aangaan en die ander op my half-jack lewer ek nederig kommentaar.

Die UN ruik snaaks

Die UN is nie dood nie, maar dit ruik maar kak. Wat as 'n goeie idee begin het is nou so afgewater en useless dat mens dit saam op die hoop met Tom Hanks wil begin gooi. Useless Nole.

Siepsop braaiboud: Bush braai teen Fahrenheit 9/11

Dis so maand na die commemoration van daai dag toe twee planes in die WTC ingefok het soos ‘n dronk boemie voor ‘n speeding M3 se grille. Drie jaar later en daai bliksemse Bush is steeds aan die kak aanjaag.

Die Italian botch job (uit Węreldoorlog 2 - Die Sequel)

In standerd sewe Geskiedenis oor die Tweede Węreldoorlog leer mens dat die Spilmoondhede bestaan het uit Duitsland, Italië en Japan. Mens leer hulle was die bad ouens van die oorlog, soos Skeletor of Prime Evil.

Hardegat tot raait op die einde - ‘n Tribute tot Hunter S Thompson

‘n Gunshot to the head. Dis wat dit toe vat om hardegat gonzo pappa Hunter S. Thompson stil te kry. Well, hy was mal oor guns so dis seker nie ‘n te kak manier om te gaan nie.

Classic Hunter S. Thompson quotes

Hunter S. Thompson (of die Goeie Dokter) het heelwat te sę gehad oor goed, en dit was nie altyd mooi nie.

Die Wit Buffel val

Dit was 'n Saterdagaand en daar was groot boks om na uit te sien. Ek en my pa het verdraagsaam deur die kak voorfights gesit.