|
ZeftigheidKom, kom sit. Dis my ou studeerkamertjie. Hierdie is artikels oor life, lafwees and everything else. Check? Kry koers Voortrekker dogters...Alhoewel Afrikaners kwansuis plesierig is, is dit nie altyd lekker om Afrikaans te wees nie. Veral nie destyds in die ou Suid-Afrika nie. Die Cortina-sageDie Britte bou in 1962 die eerste Ford Cortina (of Cortina Merk I), oorspronklik met 'n 1200cc enjin. Hierdie enjin word ook ingespan vir die Anglia en word vandag nog gebruik vir sommige Formula Ford renmotors. Cringe, the beloved country - 'n ReviewWat het 'n blou tweerandnoot, die Scope en Bles Bridges in gemeen? Wat's fout met 'n gholfbal posbus of 'n goue Verwoerd lampstaander? Wie is Jani Allen, die Prins van Pretoria en Glenda Kemp? In die kryt met Amor en PatriciaDis met 'n wrang glimlag wat ons almal die Patricia-Amor sage volg. Ons maak of ons nie omgee nie en skud ons koppe en lag terwyl ons die tjops omdraai voor dit brand. kykNET sulke kak music video's: Ses van die zefstesAfrikaanse musiek is innie kak china's. Dit kan jy maar glo. Hulle hou van partytjies en dan maak hulle... nie lekker nie.
|
|